Weskus Clear bars en Trellis Deure is n besigheid in Langebaan aan die Kaapse Weskus wat 'n sekuriteits diens lewer aan die inwoners van die hele Weskus.

Deurskynende polycarbonate diefwering wat geinstslleer word op aluminium en houtraam vensters deur Clear bars & trellis. As U se veiligheid van u eiendom wil verbeter, is ons deurskynde polycarbonate diefwering en trellis deure die perfekte oplossing vir U . Dit is baie moeilik vir enigiemand om in te breek en omdat dit deursigtig is, sal jy steeds deur U venster kan sien sonder dat dit jou uitsig buite belemmer . Die “bars” dra n 12 jaar waarborg teen verkleuring en kraakvorming en het ‘n breek weerstand van 5 ton. Clear bars word goedgekeur deur al die versekerings verskaffers. Ons verskaf ook Xpanda trellis deure van hoogstaande gehalte. Roesvrye aluminium hekke met n slamlock.

Ons is n trots Weskus onderneming wat n bekostigbare oplossing beding om jou sekuriteitsbehoeftes te bevredig.

Clear bars word vervaardig van "Polycarbonate" en is beskerm teen UV sonstrale.

Xpanda trellis deure van hoogstaande gehalte. Roesvrye aluminium hekke met n slamlock.

Clear bars word goedgekeur deur al die versekerings verskaffers.

Kontak ons vir 'n gratis risiko evaluasie en kwotasie.

+27 74 793 3322

carel@clearbarsandtrellis.co.za